#lekkeslaap


Dís mos hoe 'n kasteel in Namibië moet lyk.🏰⁠ ⁠ Eagle Tented Lodge is in die Epacha Privaat Wildreservaat en verblyf word in luukse tente gebied.⛺⁠ ⁠ Die tente spog met pragtige uitsigte vanaf die privaat dek.⁠🏕️⁠ ⁠⁠ Geniet 'n maaltyd by die restaurant met 'n uitsig oor die wild of ontspan langs 1 van die swembaddens ná 'n lang dag.🍹⁠ ⁠ Was jy al in die Epacha Privaat Wildreservaat?🦅⁠ ⁠   #LekkeSlaap  ⁠   #EagleTentedLodge  ⁠   #Namibi  


2💬Normal

'n Sonsondergang soos min.🌅⁠ ⁠ The Hanging Garden Bushveld Eco-Retreat is in die Marico Biosfeerreservaat, 'n UNESCO-erfenisgebied.🐌⁠ ⁠ Dié stukkie paradys bied omgewingsvriendelike verblyf.🥗⁠ ⁠ Die eko-chalet en -plaas is afgeleë en maak slegs van sonkrag en gas gebruik.🌞⁠ ⁠ Watter UNESCO-erfenisgebied het jy al besoek?❓⁠ ⁠   #LekkeSlaap  ⁠   #TheHangingGardenBushveldEcoRetreat  ⁠   #UNESCO  


1💬Normal

Wou jy nog altyd geweet het hoe kaas gemaak word?🧀⁠ ⁠ Wellington Country House Gastehuis is in die hartjie van die Kaapse Wynlande op die rand van 'n wingerd.🍷⁠ ⁠ Koel in die swembad af of verken 'n fietsryroete in die omgewing. ⁠Die gasvrou sal jou met graagte inlig oor doendinge in die area.⁠😄⁠ ⁠ Jy kan ook 'n piekniekuitstappie die Ceres-Karoo of Bainskloof vooraf bespreek. Kaasmaak-werkswinkels word per afspraak aangebied.🍕⁠ ⁠ Saam met wie sal jy dié blyplek wil bespreek?👫⁠ ⁠   #LekkeSlaap  ⁠   #WellingtonCountryHouseGastehuis  ⁠   #Paarl  


5💬Normal

Magies vol, ogies toe.   #lekkeslaap     @capecrosstriathlon  


0💬Normal

Is jy op soek na 'n wegbreek uit die stadsgewoel?🦙⁠ ⁠ AM 171 Marula is perfek vir 'n groep van 8 wat op soek is na rustige verblyf.🦄⁠ ⁠ Dié vakansiehuis se leefarea bied toegang tot die onthaalarea met 'n swembad en 'n Jacuzzi. Gratis WiFi word voorsien en daar is ook braaigeriewe op die perseel.⁠🐼⁠ ⁠ Maak 'n draai by die verskeie restaurante, die muurbalbaan, tennisbaan, gholfbaan, gimnasium en die privaat strand by die oord.🐿⁠ ⁠ Het jy al blyplek vir jou somervakansie bespreek?🦊⁠ ⁠   #LekkeSlaap  ⁠   #AM171Marula  ⁠   #Zimbali  


4💬Normal


Ask us about 'the Nest' if you want to book a romantic getaway for a couple. Our honeymoon suite is secluded and private on the top floor of   @happydaysholidayrentals     #honeymoon     #couples     #holiday     #vacation     #amanzimtoti     #selfcatering     #travel     #durban     #dbntourism     #accommodation     #airbnb     #lekkeslaap  


0💬Normal

Speel Wegkruipertjie in die Waterberg.⛰️⁠ ⁠ Maraheki Hideout is die ideale romantiese wegbreek vir 2 in die rustige Bosveld.⁠🏩⁠ ⁠ Dié chalet bied 'n pragtige uitsig oor die Bosveld van die slaapkamer- en badkamervensters af. Die leefarea lei na 'n stoep met buitemeubels, 'n plonspoel en 'n vuurput.🔥⁠ ⁠ 'n Wildrit is by die verblyf ingesluit. Daar is braaigeriewe en vleis en bykosse kan voorsien word.🍲⁠ ⁠ Was jy al in die Waterberg? Waar het jy gebly?👇⁠ ⁠   #LekkeSlaap  ⁠   #MarahekiHideout  ⁠   #Waterberg  


27💬Normal

Are you a home owner letting your furnished place long-term but with tenant problems and rental income not covering your expenses? Let us manage short-term rentals for your property...you get increased rental income, hassle-free. 🔑💰 What we do: ☑️Photography ☑️Advertise ☑️Maintenance ☑️Cleaning ☑️Guest Interaction . DM us for a free consultation. 👩🏻‍💻 Get Started today! info  @managemyhome  .co.za . .   #managemyhome     #vacationrentals     #holidayhomemanagement     #airbnb     #bookingcom     #afristay     #safarinow     #travelground     #lekkeslaap     #holidayapartments     #plett     #plettenbergbay     #knysna     #knysnaquays     #knysnaliving     #airbnbmanager  


0💬Normal

Am I the only one addicted to succulents and their colours? 😍😍🤷‍♀️🤷‍♀️


1💬Normal

Die ideale romantiese wegbreek.⁠🌹⁠ ⁠ Wild Horses Lodge is in die Noordelike Drakensberg in die Sterkfontein Natuurreservaat.⁠🌳⁠ ⁠ Dié herberg het 'n panoramiese uitsig op die majestueuse Platberge en is 'n argitektoniese meesterstuk.⁠😀⁠ ⁠ Die lodge bied luukse akkommodasie, smullekker maaltye en 'n verskeidenheid doendinge rondom die dam.⁠🌊⁠ ⁠ Jy kan ook die wild in die reservaat en berge verken.⁠⛰️⁠ ⁠ Ontspan in die sitkamer met 'n privaat biblioteek, langs die Koi-dam of in die pragtige ontwerperstuin.⁠🌼⁠ ⁠ Saam met wie sal jy hiér wil kuier?⁠🥰⁠ ⁠   #LekkeSlaap  ⁠   #WildHorsesLodge  ⁠   #Drakensberg  


4💬Normal

Ask us about 'The Nest' honeymoon suite. Perfect for couples.   #couples     #honeymoon     #vacation     #holiday     #break     #airbnb     #lekkeslaap     #selfcatering     #rentals     #beach  


0💬Normal

Visse in ons buurland.🐟⁠ ⁠ Canyon Lodge is tussen ronde granietrotse weggesteek en is naby die Visriviercanyon in Namibië. Gaan toets jou kennis oor dié canyon in ons Stories!😀⁠ ⁠ Dié lodge se outydse plaashuis se ontvangs, groen tuin en die koel dam bied 'n warm verwelkomende enklawe.⁠👋⁠ ⁠ Die perde volg jou al die pad verby klip-chalets, oor groen grasperke en deur kameeldoringbome na jou verblyf toe.🐎⁠ ⁠ Lees 'n boek op die terras onder die bome of langs die swembad en geniet die pragtige uitsig.📚⁠ ⁠   #LekkeSlaap  ⁠   #CanyonLodge  ⁠   #Namibi  


1💬Normal


Weekly forecast at your fingertips.   #weather     #happydaysholidayrentals     #accommodation     #holiday     #vacation     #dislekkerbydiesee     #airbnb     #airbnbhost     #lekkeslaap  


0💬Normal

The jacarandas are bursting into blossom. This the best time to visit Joburg. Take a different city break   @on  _escombe.   #on  _escombe   #downtown  _serenity   #visitgauteng     #guesthouses     #hotelrooms     #savenues     #lovejozi     #southafricantourism     #jozivibes     #urbanforest     #romanticcottage     #visitsouthafrica     #lovesouthafrica  🇿🇦   #hospitality     #lekkeslaap     #safarinow  


1💬Normal

We are still taking bookings for 2020 and charging 2019 rates. Grab it while you can   #2020     #special     #holiday     #accommodation     #vacation     #airbnb     #lekkeslaap     #dislekkerbydiesee     #tourism     #durban     #travel     #happydaysholidayrentals  


0💬Normal

'n Onvergeetlike glanskamp-ervaring.🏕️⁠ ⁠ Kingfisher Lakeside Retreat is teen die strand en bied direkte toegang tot 'n varswatermeer.🌊⁠ ⁠ Dis in 'n rustige area met 'n oorvloed van fauna en flora.⁠🌹⁠ ⁠ Ontspan langs die braai, die swembad of die vuurput, of bederf jouself met 'n heerlike maaltyd by 1 van die restaurante in die area.🍽️⁠ ⁠ Het jy al in 'n luukse tent geslaap?⛺⁠ ⁠   #LekkeSlaap  ⁠   #KingfisherLakesideRetreat  ⁠   #Southbroom  


17💬Normal

😍   #Landscapes   and   #clouds   at   @hakunamatatagf   during an afternoon stroll. Things to do: Guests are welcome to bring their   #mtb   's and   #trailrunningshoes   and have a great time outdoors during their stay!


1💬Normal

Corner_11 | Mossel Bay. • The window seat. • Perfect space to unwind. • We’d L O V E to host you! • BOOK NOW!   @airbnb     @lekkeslaap  .co.za   @travelgroundsa   . . . . . 📸   @koning  _haas.expatventures


1💬Normal

Next Page